ʼn Splinternuwe Afrikaanse skryfskool is hier

Skryfnet, ‘n nuwe Afrikaans skryfskool, word op Donderdag, 25 Februarie aanlyn bekend gestel. Bekendes in die bedryf – soos die bekroonde skrywer prof. Hans du Plessis, die joernalis en mediapersoonlikheid Ilse Salzwedel en Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard – gaan by hierdie geleentheid ‘n glasie klink en met ander paneellede gesels oor [...]