Leer hoe om self ʼn mediaverklaring te skryf

Moet jy soms inligting aan die publiek kommunikeer? Wil jy soms ʼn boodskap oor jou onderneming vir die media aanstuur, maar jy is nie seker of hulle dit vir publikasie sal oorweeg nie? Is jy onseker hoe om die wie, wat, waar, wanneer en hoe van ʼn persverklaring op te stel? Dan is hier [...]

Agter elke (plek)naam

Fassineer die herkoms van Suid-Afrikaanse plekname jou ook? Kry hier ʼn voorsmakie uit Plekname van Suider-Afrika wat onlangs by Protea Boekhuis verskyn het. Dorpie aan Marcusbaai, 24 km suidoos van Bredasdorp. Dit is genoem na die Britse troepeskip die Arniston , wat op 30 Mei 1815 in die baai, ongeveer 40 km noordoos van [...]

Bybelse herkoms van Afrikaanse sêgoed

Met een voet in die Bybel ondersoek ds. Gert Janse van Rensburg sowat 800 Afrikaanse spreekwoorde, vaste uitdrukkings, idiome en gesegdes wat op een of ander manier na die Bybel herlei kan word. Hy verskaf inligting oor die Bybelse herkoms aan die hand van meer as 2 000 Skrifgedeeltes, teologiese verduidelikings en tussendeur word [...]

Afrikaans is nie dood nie

Nog ʼn woordeboek vir Afrikaans? Is dit werklik nodig? En wat op aarde is ʼn tesourus? Dít is van die vrae wat Leon en Amanda de Stadler onlangs in ʼn onderhoud met Maroela Media oor die hersiene uitgawe van die Tesourus van Afrikaans beantwoord het. “Kyk, daar is sommige mense wat amper so hande [...]

Rentevrye studielenings nou beskikbaar vir Skryfnet-kursus

Wil jy graag leer skryf, maar die finansies knyp? Helpende Hand het uit die JD Kestell-fonds studievrye lenings vir Skryfnet se kursusse bewillig. Vyf rentevrye studielenings is beskikbaar vir die eerste Skryfnet-kursus. Riaan Grobler, ʼn omroeper van Pretoria FM, is die eerste ontvanger van een van dié rentevrye studielenings. Hy het Woensdag sy eie [...]

Hans du Plessis tel Afrikaans onder die soetdorings op

“Onse Vader wat innie jimmel in sit, ons wil nou vedag net vi U kom bid: Lat U se Naam tog by ons ok geheilig raak, Lat U se Naam tog by ons ok geheilig raak, Lat U se Naam tog by ons ok geheilig raak, ok gebere sos da bo tissennie sterretjiese rond, [...]

ʼn Splinternuwe Afrikaanse skryfskool is hier

Skryfnet, ‘n nuwe Afrikaans skryfskool, word op Donderdag, 25 Februarie aanlyn bekend gestel. Bekendes in die bedryf – soos die bekroonde skrywer prof. Hans du Plessis, die joernalis en mediapersoonlikheid Ilse Salzwedel en Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard – gaan by hierdie geleentheid ‘n glasie klink en met ander paneellede gesels oor [...]

Go to Top