Rentevrye studielening

Wil jy graag inskryf vir ʼn Skryfnet-kursus?
Jy kan aansoek doen vir ‘n rentevrye studielening.

Stuur vir ons jou motivering hoekom jy wil aansoek doen vir ʼn rentevrye lening
asook ‘n kortverhaal wat jy self geskryf het.
Kandidate sal slegs op meriete gekies word. Daar is geen riglyne vir die lengte of die tema van jou kortverhaal nie.

Doen hier aansoek

  • Accepted file types: pdf, doc, docx.

KONTAK ONS

Volg ons op sosiale media om op hoogte te bly van al die nuutste kursusse en ander gebeure:

of stuur ’n e-pos na [email protected]