Wil jy graag inskryf vir ʼn Skryfnet-kursus?
Jy kan aansoek doen vir ’n rentevrye studielening.

Stuur vir ons jou motivering hoekom jy wil aansoek doen vir ’n rentevrye lening
asook ’n kortverhaal wat jy self geskryf het.
Kandidate sal slegs op meriete gekies word. Daar is geen riglyne vir die lengte of die tema van jou kortverhaal nie.

Doen hier aansoek

  • Accepted file types: pdf, doc, docx, Max. file size: 16 MB.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

KONTAK ONS

Volg ons op sosiale media om op hoogte te bly van al die nuutste kursusse en ander gebeure:

of stuur ’n e-pos na [email protected]