Kursusse
Skryfnet is ’n gesamentlike projek van Maroela Media en Akademia wat die
geleentheid bied vir skrywers, professionele persone of skoolleerders
om hul skryftalent te ontwikkel.
Die wye verskeidenheid opwindende kort- en langer kursusse wat op Skryfnet se aanlyn platform of by kontakwerkswinkels
oor die land heen aangebied word, rus kursusgangers toe met vaardighede wat hul skryfwerk tot nuwe hoogtes neem.
Gemik op enigiemand wat graag met woorde wil woeker.
Formaat: Aanlyn kursus
Datum: Albei kursusse moet binne 12 maande ná die aankoop voltooi word.
Afslagprys: R4 950
Begindatum: 2024 – 2025
Bespreek nou vir Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns (ontwikkel deur prof. Hans du Plessis) én enige ander kursus van jou keuse en kry R500 afslag! Deelnemers sal ná elke kursus ’n sertifikaat van Skryfnet ontvang.
Gemik op enigeen wat ’n kinderverhaal vir laerskoolkinders wil skryf.
Vereiste: Deelnemers moes al ’n inleidende skryfkursus by Skryfnet of elders voltooi het.
Formaat: Aanlyn
Tydsduur: 6 weke
Werkslading: Ongeveer 4 ure per week
Prys: R 2 250
Voorlopige aanvangsdatum: 2025-datum binnekort beskikbaar
Laat weet my van nuwe kursusse
KONTAK ONS
Volg ons op sosiale media om op hoogte te bly van al die nuutste kursusse en ander gebeure:
of stuur ‘n e-pos na [email protected]