Nuus

Skryf beter by die werk

Wonder jy partykeer hoe om e-posse aan jou kollegas beter te bewoord? Hier is vyf wenke om jou lewe by die werk makliker te maak.  

10 skryfwenke vir beginners 

Moenie dat te min selfvertroue in die pad staan van die volgende topverkoper nie. Hierdie tien skryfwenke sal jou help om die storie, in jou kop, op papier vas te vang.

Skryfnet se vlagskip-kursus weer

Dié inleidende, praktiese kursus maak deelnemers aan die hand van die kortverhaal touwys in die basiese beginsels van verhalende prosa.

Kom skryf ’n liefdesverhaal

Skryf is ʼn kunsvorm, en so is daar binne dié kunsvorm ook verskeie genres. Een hiervan wat mense al oor eeue heen vermaak en behoorlik wegvoer, is ʼn goeie liefdesverhaal. Skryfnet, wat binnekort een volle jaar oud is, skop 2022 af met ʼn splinternuwe kursus, Skryf ʼn liefdesverhaal. Skryf ʼn liefdesverhaal is ʼn praktiese [...]

Maak jou potlood skerp – Skryfnet is gerat vir ʼn nuwe jaar!

“ʼn Storie moet gemaak word. Jy kan ʼn storie sien en hoor, maar om hom te skryf moet jy elke deel noukeurig soos krale inryg totdat dit ʼn string vorm. ʼn Storie maak ʼn storie en natuurlik die feit dat daar ʼn verhaal is.”   Só sê die bekroonde Afrikaanse skrywer en oud-akademikus, prof. Hans [...]

Skryfnet bied eerste kreatiewe kursus vir skoliere aan

Altesaam 19 leerders – sommige van sover as Bethlehem en Piet Retief – het Saterdag aan Skryfnet se eerste werkswinkel oor Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere deelgeneem. Die werkswinkel is op Akademia se kampus in Centurion aangebied deur die geliefde jeugverhaalskrywer Christien Neser. Christien het die deelnemers se kreatiewe skryfspiere behoorlik laat werk en hulle [...]

Skryfnet bied aan: ‘Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns’

“Ek het baie meer geleer as net ‘inleidende’ werk. Ek is dankbaar vir dié leergeleentheid vanuit my gemakstoel!” Só sê een van die studente wat die kursus, Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, vroeër deur Skryfnet gedoen het. Indien jy dus dié kursus vroeër vanjaar misgeloop het, het jy nou weer die geleentheid om aan daardie [...]

Kreatiewe skryfkuns vir skoliere

Wil jy graag eendag ’n skrywer word, maar jy het nog nie die selfvertroue om jou werk vir ander te wys nie? Dalk wil jy net jou storie afrond voordat jy dit indien. Of miskien sukkel jy nog om ’n goeie storie-idee te kry of jy wil net beter kreatiewe opstelle vir die skool [...]

Go to Top