Nuus

Nog ’n Skryfnet-deelnemer behaal sukses

Broei daar al vir jare ʼn storie in jou hart wat jy graag op papier wil vasvang? Dan is Skryfnet se inleidende skryfkursus, Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, net die oplossing waarna jy soek.

Vang die storie in jou hart op papier vas

Broei daar al vir jare ʼn storie in jou hart wat jy graag op papier wil vasvang? Dan is Skryfnet se inleidende skryfkursus, Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, net die oplossing waarna jy soek.

Leer hoe om ʼn liefdesverhaal te skryf

Is daar ʼn romantiese held of heldin in jou hart wat net wag om lewe te kry in ʼn boeiende liefdesverhaal? Dan moet jy inskryf vir die tweede ronde van Skryfnet se Skryf ʼn Liefdesverhaal-kursus wat op 5 September 2022 afskop.

Leer die basiese beginsels van skryf

Daar is baie kinders wat aan redenaars deelneem of ’n passie het vir skryf. Omdat Skryfnet nie net opleiding en kundigheid tot volwassenes wil beperk nie, bied dié Afrikaanse skryfskool in Julie 2022 twee opwindende werkswinkels vir skoliere aan.

Twee opwindende werkswinkels vir skoliere in Julie 2022

Daar is baie kinders wat aan redenaars deelneem of ’n passie het vir skryf. Omdat Skryfnet nie net opleiding en kundigheid tot volwassenes wil beperk nie, bied dié Afrikaanse skryfskool in Julie 2022 twee opwindende werkswinkels vir skoliere aan.

Skryf ’n kinderverhaal vir kinders tussen 8 en 12

Skryfnet, die Afrikaanse skryfskool, bied eersdaags ’n kursus aan, wat ontwikkel is deur Carina Diedericks-Hugo en aangebied word deur Nanette van Rooyen, en jou gaan leer om die perfekte kinderverhaal te skryf.

Go to Top